|
| Tel: 012 653 7640 | Sel: 082 450 7497 | | Faks: 086 675 0686 | mail@jeandre.co.za | |
|
|
Keer terug na die Tuisblad Besoek www.troufotos.co.za vir meer inligting! |
|
|
Ons webblad het in die tussentyd verander na:
Besoek ons gerus daar!
2011/2011 Somer Promosie!
25% af Spesiale aanbod!
Bruidspare wat vroegtydig bespreek vir 2011/2012 gaan 'n volledige pakket teen 25% minders as die normale pryse kan bespreek!
Die volledige pakketinligting is hieronder beskikbaar.
Ons nuwe opwindende Troufoto Pakkette het in die tussentyd van name verander.
Besoek ons gerus by:
Vir al die nuwe pakkette
Digitale Pakket Nuwe Bygevoegde Pakket Promosie: R4,800.00. (Geldig tot 31 Aug)
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die Digital Pakket bestaan uit die volgende. 1 Hoë Resolusie CD met 120* trou foto's van jou keuse, 1 Lae Resolusie CD met al die foto's van die dag wat ons geneem het, 1 Uur Dekking voor die Seremonie, Dekking van die Seremonie, 1 Uur dekking na die seremonie vir paartjie- , familie- en groepsfoto's. Geen onthaaldekking ingesluit. Geen album of gedrukte foto's ingesluit. Reiskostes
ingesluit (50km in en om Pretoria) *20 Verwerkte (edited) foto's en 100 Onverwerkte (unedited) foto's soos geneem en direk uit kamera.
Tydsduur: 3 Ure. Bv. 15h00 tot 18h00.
R4,800.00. (Geldig tot 31 Aug)
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Pakket A Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Pakket A is alleenlik geskik vir 'n oggendtroue en sluit o.a. ‘n minimum van 130 foto’s en vergrotings in tesame met ‘n Henzo Lonzo Trou Album. Pakket
A bestaan uit die volgende: ‘n
Minimum van 120 Jumbo (10cm x 15cm) Kleur, S&W en Sepia troufoto’s, 5
6 x 9 (A5) Kleur, S&W en Sepia vergrotings van julle troufoto's, 5
8 x 12 (A4) Kleur, S&W en Sepia vergrotings van julle troufoto's, 30 Jumbo (10cm X 15cm) "Dankie-troufoto’s" met name, datum ens. 1 CD met julle Hoë Resolusie Troufotos. (Digitale Negatiewe.) 1 CD met julle lae-resolusie troufoto's. (Nie geskik vir drukwerk nie.) 1 Skyfievertoning van julle troufoto's, Reiskostes
ingesluit (50km in en om Pretoria) Opsionele Video-DVD:
Die
Video-DVD sluit al die hoogtepunte van die dag in vanaf die bruid se
voorbereiding tot by die onthaal. Die Video DVD word aan jou voorsien
met hoofstukke van al die gebeure deur die dag, m.a.w. jy hoef nie alles
elke keer van voor af deur te kyk nie. Elke deel is apart op 'n
kieslys vanaf die bruidspaar se voorbereiding regdeur tot by die
onthaal. Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 4 Ure. Bv. 08h00 tot 12h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Pakket B Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Pakket B is geskik vir 'n weeksaand-, naweek- of middagtroue en sluit o.a. ‘n minimum van 200 foto’s en vergrotings in tesame met ‘n Henzo Lonzo Trou Album. Pakket
B bestaan uit die volgende. ‘n
Minimum van 180 Jumbo (10cm x 15cm) Kleur, S&W en Sepia troufoto’s, 10
6 x 9 (A5) Kleur, S&W en Sepia vergrotings van
julle troufoto's, 10
8 x 12 (A4) Kleur, S&W en Sepia vergrotings
van julle troufoto's 60 Jumbo (10cm X 15cm) "Dankie-troufoto’s" met name, datum ens. 1 CD met julle Hoë Resolusie Troufotos. (Digitale Negatiewe.) 1 CD met julle lae-resolusie troufoto's. (Nie geskik vir drukwerk nie.) 1 Skyfievertoning van julle troufoto's,
Reiskostes ingesluit (50km in en om Pretoria) Opsionele Video-DVD:
Die
Video-DVD sluit al die hoogtepunte van die dag in vanaf die bruid se
voorbereiding tot by die opening van die dansbaan en die gooi van die
garter en bouquet. Die DVD's word aan jou voorsien met hoofstukke van
al die gebeure deur die dag, m.a.w. jy hoef nie alles elke keer van voor
af deur te kyk nie. Elke deel is apart op 'n kieslys vanaf die
bruidspaar se voorbereiding regdeur tot by die onthaal. Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 7 Ure. Bv. 14h00 tot 21h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Pakket C Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Pakket
C sluit geen onthaal dekking in nie.
Met
die tendens van weggooibare kameras waar die gaste die foto’s van die
onthaal neem, het ons hierdie pakket ook nou beskikbaar gestel.
Die gaste neem dan die familie-, tafel- en
onthaalfoto’s uit hulle oogpunt uit met die weggooibare kameras wat
bekom kan word by enige foto winkel. Pakket C is ook geskik vir bv.
2de troues waar daar 'n klein of geen onthaal gehou word nie.
Pakket C bestaan o.a. uit ‘n minimum van 130 foto’s en vergrotings tesame met Henzo Lonzo Trou Album. Ons
neem die volgende af indien die bruidspaar op Pakket C besluit: -
Die laaste uur van die bruid se voorbereiding voor die seremonie, -
die seremonie en -
die bruidspaar se foto’s. Pakket
C bestaan uit die volgende: ‘n
Minimum van 120 Jumbo (10cm x 15cm) Kleur, S&W en Sepia troufoto’s, 5
6 x 9 (A5) Kleur, S&W en Sepia vergrotings
van julle troufoto's, 5
8 x 12 (A4) Kleur, S&W en Sepia vergrotings
van julle troufoto's, 30
Jumbo (10cm X 15cm) "Dankie-troufoto’s" met name, datum ens. 1 CD met julle lae-resolusie troufoto's. (Nie geskik vir drukwerk nie.) 1 Skyfievertoning van julle troufoto's, Reiskostes
ingesluit (50km in en om Pretoria) Opsionele Video-DVD:
Die
Video-DVD sluit al die hoogtepunte van die dag in vanaf die bruid se
voorbereiding tot voor die onthaal. Die Video DVD word aan jou voorsien
met hoofstukke van al die gebeure deur die dag, m.a.w. jy hoef nie alles
elke keer van voor af deur te kyk nie. Elke deel is apart op 'n
kieslys vanaf die bruidspaar se voorbereiding regdeur tot voor die
onthaal. Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 4 ure. Bv. 14h00 tot 18h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Storieboek Album Pakket Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die
Storieboek Album Pakket is geskik vir 'n oggend, weeksaand-, naweek- of
middagtroue.
Die
Storieboek Album Pakket bestaan uit die volgende: 200 Troufoto's van julle keuse vir die album ontwerp, 1 x 30cm x 40cm Storieboek Album, (20cm x27cm Grootte ook beskikbaar.) 10
8 x 12 (A4) Kleur, S&W en Sepia vergrotings van julle troufoto's, 1 CD met julle Hoë Resolusie Troufotos. (Digitale Negatiewe.) 1 CD met julle lae-resolusie troufoto's. (Nie geskik vir drukwerk nie.) 1 Skyfievertoning van julle troufoto's, Reiskostes
ingesluit (50km in en om Pretoria) Opsionele Video-DVD:
Die
Video-DVD sluit al die hoogtepunte van die dag in vanaf die bruid se
voorbereiding tot by die opening van die dansbaan en die gooi van die
garter en bouquet. Die DVD's word aan jou voorsien met hoofstukke van
al die gebeure deur die dag, m.a.w. jy hoef nie alles elke keer van voor
af deur te kyk nie. Elke deel is apart op 'n kieslys vanaf die
bruidspaar se voorbereiding regdeur tot by die onthaal. Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 7 Ure. Bv. 14h00 tot 21h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Avant Garde Ontwerpers Album Pakket Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die
Avant Garde Ontwerpers Album Pakket is geskik vir 'n oggend, weeksaand-, naweek- of
middagtroue.
Die
Avant Garde Ontwerpers Album Pakket bestaan uit die volgende: 200 Troufoto's van julle keuse vir die album ontwerp, 1 x Avant Garde Ontwerpers Album, 10
8 x 12 (A4) Kleur, S&W en Sepia vergrotings van julle troufoto's, 1 CD met julle Hoë Resolusie Troufotos. (Digitale Negatiewe.) 1 CD met julle lae-resolusie troufoto's. (Nie geskik vir drukwerk nie.) 1 Skyfievertoning van julle troufoto's, Reiskostes
ingesluit (50km in en om Pretoria)
Opsionele Video-DVD:
Die
Video-DVD sluit al die hoogtepunte van die dag in vanaf die bruid se
voorbereiding tot by die opening van die dansbaan en die gooi van die
garter en boquet. Die DVD's word aan jou voorsien met hoofstukke van
al die gebeure deur die dag, m.a.w. jy hoef nie alles elke keer van voor
af deur te kyk nie. Elke deel is apart op 'n kieslys vanaf die
bruidspaar se voorbereiding regdeur tot by die onthaal. Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 7 Ure. Bv. 14h00 tot 21h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Prestige Pakket Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die
Prestige Pakket is geskik vir 'n oggend, weeksaand-, naweek- of
middagtroue. Die Prestige Pakket sluit ons Eksklusiewe Avant Garde Ontwerpersalbum, 2 x A5 “Ouer Spogboek” Avant Garde ontwerpersalbums asook 3 kopieë van die Video-DVD en skyfievertoning. Die “Ouer Spogboek” ontwerpersalbums sluit presies dieselfde uitleg, hoeveelheid foto’s en bladsye in as julle groter ontwerpersalbum. Die enigste verskil is die grootte van die albums. Die
Prestige Pakket bestaan uit die volgende: 200 Troufoto's van julle keuse vir die album ontwerp, 1
x Avant Garde ontwerpersalbum, 2
x A5 “Ouer Spogboek” Avant Garde ontwerpersalbums, 15
8 x 12 (A4) Kleur, S&W en Sepia vergrotings van julle troufoto's, 3 Kopieë van die CD met ‘n skyfievertoning van julle troufoto's, 3 CD'S met die Digitale Negatiewe van julle troufoto's, 1 CD met lae-resolusie troufoto's vir epos doeleindes. Reiskostes
ingesluit (50km in en om Pretoria) Die
Video-DVD’s sluit al die hoogtepunte van die dag in vanaf die bruid se
voorbereiding tot by die opening van die dansbaan en die gooi van die
garter en boquet. Die DVD's word aan jou voorsien met hoofstukke van
al die gebeure deur die dag, m.a.w. jy hoef nie alles elke keer van voor
af deur te kyk nie. Elke deel is apart op 'n kieslys vanaf die
bruidspaar se voorbereiding regdeur tot die onthaal. Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 7 Ure. Bv 14h00 - 21h00
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Excelsus Pakket Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
Die
Excelsus Pakket is ons mees eksklusiewe pakket en geskik vir 'n oggend, weeksaand-, naweek- of
middagtroue. Die
Excelsus Pakket sluit 2 van ons Eksklusiewe Avant Garde Ontwerpersalbum in
waarvan een die trou album is en die tweede album uit 360 foto's bestaan
wat geneem word soos deur die oog van 'n stille obserweerder. Hierdie styl
van trou fotografie staan ook beter bekend as "Wedding
Photojournalism". Dit is totaal en al natuurlik, en niks word
geposeer of opgestel nie. Die bruidspaar en gaste is dus nie daarvan bewus
dat hulle afgeneem word nie. Dit is 'n uitstekende toevoeging tot enige
trou album en jy kry die beste van beide wêrelde! Die
Excelsus Pakket bestaan uit die volgende: 200 Troufoto's van julle keuse vir die album ontwerp, 1
x Avant Garde ontwerpersalbum, 1 x Avant Garde ontwerpersalbum met 360 foto's van die dag, 2
x A5 “Ouer Spogboek” Avant Garde ontwerpersalbums, 15
8 x 12 (A4) Kleur, S&W en Sepia vergrotings van julle troufoto's, 3 Kopieë van die DVD met ‘n skyfievertoning van julle troufoto's, 3 CD'S met die Digitale Negatiewe van julle troufoto's, 1 CD met lae-resolusie troufoto's vir epos doeleindes. Reiskostes
ingesluit (50km in en om Pretoria) Die
Video-DVD’s sluit al die hoogtepunte van die dag in vanaf die bruid se
voorbereiding tot by die opening van die dansbaan en die gooi van die
garter en boquet. Die DVD's word aan jou voorsien met hoofstukke van
al die gebeure deur die dag, m.a.w. jy hoef nie alles elke keer van voor
af deur te kyk nie. Elke deel is apart op 'n kieslys vanaf die
bruidspaar se voorbereiding regdeur tot die onthaal. Ons
sal ook met graagte die pakket by die bruidspaar se spesifieke
behoeftes aanpas. Tydsduur: 8 Ure. Bv 13h00 - 21h00.
Kontak ons vir tariewe en beskikbaarheid vir jou troue en troudatum.
- Voorbeelde van die Henzo Lonzo foto-albums -
Besoek gerus ook www.avantgardephotography.co.za
|
Besoek www.troufotos.co.za vir meer inligting!
|
| Fotograaf
/ Photographer Familie-, kinder- en troufoto's. Portefeuljes & ateljee fotografie. www.jeandre.co.za |
Avant
Garde Wedding Photo Avant Garde - The Ultimate in Modern Wedding Photography. www.avantgardephotography.co.za |
Troufoto's+Sprokies
Album Pragfoto's + Egte leer ontwerpers- album! 25% af 2010/11 promosie. www.troufotos24.co.za |
Kopiereg © Jeandré Hartman Fotografie & www.jeandre.co.za
Alle regte voorbehou.