|
| Tel: 012 666 8058 | Sel: 082 450 7497 | | Faks: 086 675 0686 | mail@jeandre.co.za | |
|
|
Baie welkom by Jeandré Hartman Fotografie |
|
|
By Jeandré Hartman Fotografie dek ons die hele fotografiese spektrum van troues tot korporatiewe fotografie.
Ons behartig o.a. fotografie vir die volgende:
- Troufoto's, (troufotos24.co.za en avantgardephotography.co.za) - Matriekafskeidfoto's, - Spesiale geleenthede, - Produkfoto's vir brosjures, - Produkbekendstellings, - Familiefoto's, - Kinderfoto's, - Babafoto's, (babafotos.co.za en babyphotography.co.za) - Model- en persoonlike portefeuljes, - Portretfoto's - Ateljeefotografie, - Buitelugfotografie, - Foto's en klasfoto's vir skole en kleuterskole, - Korporatiewe foto's van produkte, kantore, uitstallings, direkteure, bestuur, personeel ens. (imagephoto.co.za)
Ons lewer basies 'n eenstop diens en kan in enige klient se fotografiese behoeftes voorsien.
Ons beskik oor ateljeefasiliteite of ons kan die fotosessie behartig by die klient se huis, kantore of perseel.
Aangesien ons wortels in troufotografie lê is ons in staat om enige tipe fotografie te doen. Geen situasie is meer uitdagend as 'n troue nie, want lig verskil die heeltyd en vir meeste gevalle het ons net een kans om die oomblik vas te vang.
Ons gebruik slegs die beste fotografiese toerusting om te verseker dat jou fotos van uitsonderlike gehalte is.
Foto's is beskikbaar in kleur, swart & wit, sepia en 'n kobinasie van kleur en swart & wit of sepia.
Ons vervaardig ook ons eie ontwerpersalbums in kuns of egte leer.
Kontak ons gerus vir verdere navrae.
Jeandré Hartman
Tel 012 653 6740 Sel: 082 450 7497 Faks: 086 675 0686 Epos: mail@jeandre.co.za Besoek gerus ook www.avantgardephotography.co.za
|
| Tel: 012 666 8058 | Sel: 082 450 7497 | | Faks: 086 675 0686 | mail@jeandre.co.za |
2010/2011 Promosie!
25% af Spesiale aanbod!
op Troufoto's!
Bruidspare wat vroegtydig bespreek vir 2010/2011 gaan 'n volledige pakket teen 25% minder as ons normale pryse ontvang!
Besoek gerus ook:
Jeandre Hartman Troufotografie Avant Garde Wedding Photography
|
| Fotograaf
/ Photographer Familie-, kinder- en troufoto's. Portefeuljes & ateljee fotografie. www.jeandre.co.za |
Avant
Garde Wedding Photo Avant Garde - The Ultimate in Modern Wedding Photography. www.avantgardephotography.co.za |
Troufoto's+Sprokies
Album Pragfoto's + Egte leer ontwerpers- album! 25% af 2010/2011 promosie. www.troufotos24.co.za |
Kopiereg © Jeandré Hartman Fotografie & www.jeandre.co.za
Alle regte voorbehou.
| www.troufotos24.co.za | www.jeandre.co.za | www.babafotos.co.za | www.babyphotography.co.za |
| www.avantgardephotography.co.za | www.imagephoto.co.za |